Dual Mandate This cozy house has 2 bedrooms and 1.5 bathrooms on the ground floor; Lounge and open plan kitchen. Kitchen has lovely cupboards - a place where lots & lots of food has been made with plenty of love.... Double garage and enclosed yard. Op die boonste vloer het die huis 'n oopplan vertrek met alles wat nodig is: eetkamer, kombuis, binnebraai en ook die slaapkamer, badkamer met stort. Klein stoepie met mooi uitsig oor die dorp en omgewing. Heerlike afkoel stoepie in die lieflike Somer aande Erf is heeltemal omhein en maak dit diere-vriendelik. As 'n bonus is daar 'n voelhokkie op die erf. kontak my gerus om die eiendom te besoek
Purchase Price R 1 750 000
Type of PropertyHouse
Last Updated01 Sep 2025
Bedrooms3
Bathrooms2
Garages2
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Albertinia!